Mateusz Morawiecki

Mateusz Morawiecki
17de eerste minister van Pole
Termyn
11 Desember 2017 – 13 Desember 2023
PresidentAndrzej Duda
AdjunkPiotr Gliński
Jarosław Gowin
Beata Szydło
VoorgangerBeata Szydło
OpvolgerDonald Tusk
Minister van finansies
Termyn
28 September 2016 – 9 Januarie 2018
Eerste ministerBeata Szydło
VoorgangerPaweł Szałamacha
OpvolgerTeresa Czerwińska
Minister van ontwikkeling
Termyn
16 November 2015 – 9 Januarie 2018
Eerste ministerBeata Szydło
VoorgangerMaria Wasiak (infrastruktuur en ontwikkeling)
OpvolgerJerzy Kwieciński (beleggings en ontwikkeling)
Persoonlike gegewens
GeboreMateusz Jakub Morawiecki
20 Junie 1968 (1968-06-20)
Wrocław, Pole
Politieke partyReg en Justisie
GadeIwona Morawiecka
Kinders4
FamilieledeKornel Morawiecki (vader)
OpvoedingUniversiteit van Wrocław (BA)
Universiteit van Wetenskap en Tegnologie van Wrocław
Universiteit van Ekonomie van Wrocław (MBA)
Universiteit van Hamburg
Universiteit van Basel (MAS)
WebwerfAmptelike webwerf

Mateusz Morawiecki (gebore 20 Junie 1968) is 'n Poolse politikus, historikus en ekonoom en sedert Desember 2017 die eerste minister van Pole. Hy dien voorheen in die kabinet van eerste minister Beata Szydło as adjunkpremier, minister van finansies, en minister van ontwikkeling. Voor sy politieke loopbaan het Morawiecki 'n uitgebreide sakeloopbaan, waartydens hy onder andere voorsitter van die Bank Zachodni WBK van 2007 tot en met sy verkiesing tot die Sejm in 2015 was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne